9
06 Mei 2018 15 Leraar: Dr. Christo Naude (082 785 1106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 [email protected] Ronél Fourie: [email protected] Christa Keuris: [email protected] Dienspersoneel: Jan Sia (073 595 8958) Die Lig (Sondae) Niel Brink (082 898 2946) [email protected] Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: 730 580 150 Webblad: www.lindenpark.co.za Facebook: NG Kerk Lindenpark ________________ Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as kerkraadslid bevestig word. Dagboek Vandag 09:00 Erediens en bevestiging van kerkraadslid: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 10:00 Ouers, kategete, jeug en belangstellendes vergader in saal 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Maandag 07 Mei 19:00 Finansiële komitee Dinsdag 08 Mei 18:00 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 Woensdag 09 Mei 19:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Donderdag 10 Mei 09:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) 18:00 Hemelvaartdiens by Unika Rugbyveld Vrydag 11 Mei 05:30 Manne-biduur Sondag 13 Mei - Moedersdag 09:00 Erediens: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Maandag 14 Mei 19:00 Pinksterdiens Dinsdag 15 Mei 18:00 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 19:00 Pinksterdiens Woensdag 16 Mei 19:00 Pinksterdiens Donderdag 17 Mei 09:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) 10:15 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 19:00 Pinksterdiens

Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

06 Mei 2018 15

Leraar: Dr. Christo Naude (082 785 1106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 [email protected] Ronél Fourie: [email protected] Christa Keuris: [email protected]

Dienspersoneel: Jan Sia (073 595 8958) Die Lig (Sondae) Niel Brink (082 898 2946) [email protected] Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: 730 580 150 Webblad: www.lindenpark.co.za Facebook: NG Kerk Lindenpark ________________

Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as kerkraadslid bevestig word.

Dagboek Vandag 09:00 Erediens en bevestiging van kerkraadslid: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 10:00 Ouers, kategete, jeug en belangstellendes vergader in saal 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) Maandag 07 Mei 19:00 Finansiële komitee

Dinsdag 08 Mei 18:00 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830

Woensdag 09 Mei 19:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440)

Donderdag 10 Mei 09:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) 18:00 Hemelvaartdiens by Unika Rugbyveld

Vrydag 11 Mei 05:30 Manne-biduur

Sondag 13 Mei - Moedersdag 09:00 Erediens: Dr Christo Naudé Kategese (Voorskool tot Graad 10) 14:00 Ipelegeng 18:00 Die Lig 19:00 Belydenisklas Gr11 by Pastorie - Navrae: Christo Naudé (011 782 2440)

Maandag 14 Mei 19:00 Pinksterdiens

Dinsdag 15 Mei 18:00 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 19:00 Pinksterdiens

Woensdag 16 Mei 19:00 Pinksterdiens

Donderdag 17 Mei 09:00 Bybelstudie – Navrae: Christo Naudé (011 782 2440) 10:15 Gebed - Navrae: Lien Welthagen 072 335 0830 19:00 Pinksterdiens

Page 2: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

Lief en Leed Baie welkom aan die volgende lidmate wat by Lindenpark inskakel: Vanaf NG Belfast

Laetitia Cafetzoglou, Tweedelaan, Linden (Blok Markus)

Siekes van wie ons weet... ... Hein Furstenburg (Benjamin 2)( 011 782 8225) herstel tuis nadat hy in hospitaal was.

... Pieter Naudé (Naomi 1)(073 974 2407 - Magda) is weer in die hospitaal opgeneem.

Huwelike ... 12 Mei: Danie en Linda Gouws (Gideon 3)(011 782 0579) 39 jaar

Verjaarsdae... Vandag: Zara Chambers (Kaleb 1)( 083 253 5981); Isabella Greeff (Jnr)(Josua 1)(011 782 2503) 07 Mei: Sarie Otto (Ester 1(Ekklesiapark) 95 jaar 08 Mei: Ronelle van Zyl (Petrus 2)(072 226 4731) 09 Mei: Freda Ehlers (Izak 2)(011 888 2881) 91 jaar 10 Mei: Rulaine Ackerman (Ester 3)(083 251 0477); Miko Gouws (Benjamin 1)(084 849 6288) 1 jaar; Daantjie Smit (Petrus 2)(082 438 1975) 12 Mei: Calla Snyman (Benjamin 2)(011 782 8341)

Uitreik

Orange Farm Uitreik

Wat ʼn wonderlike voorreg vir Lindenpark gemeente lede om weereens 100 komberse en kospakkies te skenk aan Orange Farm gemeente vir die versagting van die winter behoeftes in hulle omgewing in 2018. Soos in die verlede, skuif gemeentelede die komberse en kospakkies vanaf Lindenpark na Orange Farm. Die bydraes wat gemaak word is R100 per kombers en R50 per kospakkie.

U kan deelneem aan hierdie aksie vanaf 5 tot 27 Mei. Op 27 Mei sal Ds. Paulus van Orange Farm weer die erediens in ons gemeente lei en sal lede van hulle gemeente die komberse en kospakkies in ontvangs neem

In en om Lindenpark

Help asseblief – Ons het mense nodig om te help met die klank en beeld in die kontrolekamer. Kontak asseblief vir Hannes Fourie (083 711 4156) indien u bereid is om hier te dien. ‘Opleiding’ sal verskaf word, indien

nodig, voordat u alleen die punt sal moet beman.

Erediens – Diensbeurte Vandag: Blok Cornelius; Blok Daniel (Johann Bresler); Blok Ester 13 Mei: Blok Vasti (Charl Naudé); Blok Gideon 20 Mei: Bok Hanna (Miemie Verster); Blok Izak (Sakkie Cronjé) 27 Mei: Blok Josua (Henk Keuris); Kaleb (David van Heerden), Blok Lukas (Johann Luus) 03 Jun: Blok Markus (Charl Marais); Blok Naomi (Sakkie Pienaar) 10 Jun: Blok Obadja; Blok Petrus (Daantjie Smit) 17 Jun: Blok Ragel (Danie Gouws); Blok Amos (Piet van Zyl); Blok Benjamin (Johan Drotschie) 24 Jun: Blok Cornelius; Blok Daniel (Johann Bresler); Blok Ester 01 Jul: Blok Vasti (Charl Naudé); Blok Gideon

Page 3: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige
Page 4: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

Kennisgewingbord Skakel die kerkkantoor om u advertensie te plaas. Prys wissel van R50 tot R100 per plasing.

Werksgeleentheid: Afgetrede dame of huisvrou benodig om van tyd tot tyd behulpsaam te wees met telefoniese onderhoude vanaf ons kantoor in Linden. Gedurende weeksaande 17:00-20:30 en Saterdae 10:30-15:00. Skakel asseblief vir Marié of Chrisna by 011 888 2169. Urban Studies.

Huishulp beskikbaar: Sana is ʼn vriendelike, eerlike en betroubare werker en word ten sterkste aanbeveel. Sy was in ons diens as huishulp vir die afgelope 9 jaar en dit was ʼn plesier om haar as deel van ons gesin te hê. Sy is baie trots op haar werk en het na ons huis, kinders en diere omgesien asof dit haar eie is. Sy is baie bewus van sekuriteit en is ʼn christen met hoë standaarde. Ons verhuis en Sana is opsoek na ʼn voltydse posisie met ʼn kamer. Sy is beskikbaar vanaf 1 Junie 2018 Kontak: Mart-marié de Beer - 082 878 4323 of Sana - 076 393 0320

Tuindienste en vuilgoed

verwydering

Skakel Elaine of Piet

(072 976 7086)

Page 5: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

Ervare meubelmaker gesoek: Vinostein EDMS BPK is ʼn ontwerpers meubelsmaatskappy geleë te Waltloo, Pretoria. Vinostein spesialiseer in unieke meubelstukke en huishoudelike items wat vervaardig word van herwinde hout. Vinostein het tans ʼn pos beskikbaar vir ʼn ervare meubelmaker om die ontwerpstukke te vervaardig. Ons nooi alle ervare meubelmakers uit om aansoek te doen vir die permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige CV en ʼn portefeulje van werk wat die aansoeker in die verlede gedoen het. Die salaris sal mededingend wees en sal bepaal word afhangende van die aansoeker se ervaring en vaardighede. Kontak gerus vir Charl Ubbink by 071 611 8460, of per e-pos by [email protected].

Logos van mark

Page 6: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

Ons sê dankie Tekkies, Anton en Johan Kotzé (Klank en beeld) Blomme in die kerk Suzette Beukes (Orrel en klavier) André Liebenberg (Stemmingsmusiek) Lofprysingspan

Dit sal op prys gestel word as alle selfone afgeskakel kan word vir die duur van die erediens. Ons is oortuig dat selfone inmeng met die egtheid van die klanksisteem in die kerk.

Page 7: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige
Page 8: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige

Van die uitstallers wat ons tydens die Nagmark gaan uitstal

Page 9: Baie geluk aan Morné Steenkamp wat vanoggend as ...lindenpark.co.za/wp-content/uploads/Nuusbrief-06-Mei-2018.pdf · permanente pos. Die aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige